Dog Heart
Dog Heart1999
About this book
Diagram van 'n lesing Hierdie artikel is 'n studie van hoe Breyten Breytenbach in sy outobiografiese prosawerke omgaan met die idee van 'n tuiste, die ervaring sowel as die skep daarvan. Alhoewel ek hoop dat die betoog sal dien om enige van Breytenbach se tekste wat na tuiste of tuisteskepping verwys in 'n nuwe lig leesbaar te maak, verwys ek hieronder slegs na n Seisoen in die paradys (1976) en Dog Heart (1998). (1) Ek kies hierdie twee tekste as verwysingspunte omdat ek voel dat Breytenbach in hierdie twee tekste juis deurlopend fokus op die eiesoortige tuisteskepping van 'n nomadiese subjektiwiteit.
Details
- First published
- 1999
- OL Work ID
- OL43261357W