Lex

Browse

GenresShelvesPremiumBlog

Company

AboutJobsPartnersSell on LexAffiliates

Resources

DocsInvite FriendsFAQ

Legal

Terms of ServicePrivacy Policygeneral@lex-books.com(215) 703-8277

© 2026 LexBooks, Inc. All rights reserved.

Briewe van W.E.G. en N.P. van Wyk Louw, 1941-1970

Briewe van W.E.G. en N.P. van Wyk Louw, 1941-1970

N. P. van Wyk Louw, John Christoffel Kannemeyer

About this book

Die briewewisseling tussen Van Wyk en W.E.G. Louw vanaf 1941 tot met Van Wyk Louw se dood in 1970 strek oor 'n periode van bykans dertig jaar. Die korespondensie beslaan 'n totaal van 226 briewe, poskaarte en telegramme ingesluit. Die briewe gee 'n belangrike blik op die strominge binne die Afrikaanse geesteslewe in 'n belangrike periode in die literatuurgeskiedenis. Die broers se ideaal was om 'n literaruur te skep wat bo die lokale van 'n kolonie uitgaan en waarmee Afrikaans met die groot Europese literature kon saampraat.

Details

OL Work ID
OL32829809W

Subjects

CorrespondenceAfrikaans Authors

Find this book

Open Library
Book data from Open Library. Cover images courtesy of Open Library.