Lex

Browse

GenresShelvesPremiumBlog

Company

AboutJobsPartnersSell on LexAffiliates

Resources

DocsInvite FriendsFAQ

Legal

Terms of ServicePrivacy Policygeneral@lex-books.com(215) 703-8277

© 2026 LexBooks, Inc. All rights reserved.

’n Huis vir Ester’n Huis vir Ester

’n Huis vir Ester2014

Carol Campbell · Penguin Random House South Africa · 230 pages

4.0(2)on Hardcover

About this book

Twintig jaar lank wag Ester Gelderblom al vir ’n huis. In Oudtshoorn se snerpende winter tree sy en haar vriendin Katjie aan om te sien of hulle name dalk dié keer op die regering se lys van nuwe huiseienaars verskyn. Ester droom van ’n tuiste vir haar dogter Liedjie, wat Sondae klawerbord by die Bless Me Jesus speel, en ’n plek waar haar man Neville weer op sy voete kan kom. Maar korrupsie beduiwel alles: Vir omkoopgeld manipuleer amptenare die behuisingskema se waglyste. Wanneer Katjie se blyplek afbrand, neem die twee vroue die reg in eie hande en beset hulle twee leë huise. So sit Ester en Katjie ’n reeks gebeure aan die gang wat alles kosbaar in hul lewens sal bedreig. ’n Huis vir Ester is ’n verhaal oor gierigheid en mag en diestryd om geregtigheid wanneer goeie mense besluit genoeg is genoeg.

Details

Published
2014
Publisher
Penguin Random House South Africa
Pages
230
ISBN-13
9781415206164

Find this book

GoodreadsAmazonFind at Library
Book data sourced from Open Library, Wikipedia, and public databases.